Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Hoogtepunte van die 2024-begrotingstoespraak

Ten spyte van toenemende druk om belasting te verhoog om die regering se begroting te laat klop, is geen groot belastingverhogings aangekondig tydens die Minister van Finansies se 2024-begrotingstoespraak wat op 22 Februarie 2024 gelewer is nie. Die begroting beoog om ‘n ekstra R15 biljoen in inkomste te genereer, hoofsaaklik deur persoonlike inkomstebelasting deur bestaande […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X