Logboeke vir individue en dieselrabatte vir boerderye
Vereistes vir ‘n geldige Logboek Individue Die 2020 belastingseisoen het amptelik op 1 September 2020 oopgemaak en daar word van individuele belastingbetalers vereis om hulle inkomstebelastingopgawes teen die onderstaande sperdatums in te dien: Nie-voorlopige belastingbetalers 1 September 2020 tot 16 November 2020 Voorlopige belastingbetalers 1 September 2020 tot 29 Januarie 2021 Menigte belastingbetalers ontvang ‘n […]