Voorwoord

2024 is reeds in volle swang en die gesellige samesyn en koesteroomblikke met geliefdes tydens die feesseisoen reeds vergete. Sonder twyfel het baie van ons reflekteer oor die jaar wat verby is en terselfdertyd gewonder wat 2024 vir ons, maar ook Suid-Afrika, inhou. So hoe lyk 2024 vir Suid-Afrika? As jy iemand is wat op […]