Is ek geregtig op ‘n belastingaftrekking vir die installasiekoste van sonpanele by my huis?
Artikel 12B van die Inkomstebelastingwet Nr. 58 van 1962 laat ‘n belastingpligtige toe om ‘n aftrekking te eis op die koste wat aangegaan is: ten opsigte van aanleg, masjinerie, implemente en artikels wat deur die belastingbetaler besit word; wat vir die eerste keer deur daardie belastingbetaler in die loop van sy bedryf in gebruik […]