Voorwoord
Die voortgesette konflik tussen Rusland en Oekraïne, die impak van COVID-19 en die Amerikaanse monetêrebeleidsoorsig, is van die vele faktore wat wêreldmarkte in die tweede kwartaal van hierdie jaar beïnvloed het. Suid-Afrikaanse verbruikers het swaargekry weens faktore soos hoë inflasie, verhoogde brandstofpryse en verminderde beleggingsopbrengste. Wanneer tye soos hierdie opduik, word die Benjamin Franklin-aanhaling “out […]