Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

ASL Personeelnuus

Nuwe Personeel Met die aanbreek van die nuwe jaar is ons opgewonde om verskeie interne bevorderings en nuwe aanstellings in ASL met u te deel. Met ingang 1 Januarie 2024 is Siané Willemse en Joné Visser bevorder tot kliëntebestuurders in die oudit- & gerusstelllingsafdeling. Beide het hul SAIGR * klerkskappe by ASL in 2023 voltooi […]

ASL Personeelnuus

Gedurende 2023 loods ons ‘n kwartaalikse personeelinisiatief, ten doel om werk-lewe balans te kweek, gemeenskapsbetrokkenheid te dryf, sowel as sosiale geleenthede om spanwerk te bevorder. In Februarie is die #ASLMove uitdaging as ons eerste personeelinisiatief vir 2023 geloods. Daar is vir almal voorsiening gemaak en deelname kon plaasvind in die ASL Runners of ASL Strollers […]

ASL Personeelnuus

Oor die afgelope jaar het ons interne fokus op organisasiestruktuur ten doel gehad om te verseker dat die firma se strukture ons kliënte se behoeftes ten volle ondersteun. Gevolglik is ons trots om aan te kondig dat ons twee nuwe Afdelingsbestuurder-rolle in die Ouditafdeling en Besigheidsoplossings-afdeling (wat bestaan uit die Rekeningkunde, Maatskappy Sekretariële en Salarisadministrasie-departemente) […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X