ASL Personeelnuus

Die ASL werwingspan het op 11 April die Noordwes Universiteit (NWU) se loopbaandag in Potchefstroom bygewoon. Nie net is ons verwelkom deur die Pukke Loopbaankantoor nie, maar was hierdie ‘n geleentheid om met studente in verbinding te tree en bewustheid ten opsigte van klerkskapgeleenthede te skep. Verder is ons opgewonde oor die in-persoon loopbaandag by […]