Claiming VAT prior to registration
June 17, 2021
Foreword
June 17, 2021
Click here for ENGLISH

“Winter, a lingering season, is a time to gather golden moments, embark upon a sentimental journey and enjoy every idle hour” – John Boswell

Met die naderende winterseisoen wat ons bekruip is dit die ideale geleentheid om ‘n bietjie stiller te word en die knusheid en geborgenheid van die seisoen te geniet terwyl ons ons batterye herlaai vir die tweede helfte van die jaar.

Dit is ons wens dat hierdie nuwe seisoen rus sal bring vir elkeen van ons ASL kliënte en vriende.

Bly waaksaam, bly gesond en bly warm!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X