Die kritieke vaardigheid van selfleierskap in ‘n moderne en vinnig veranderende werkswêreld
Die moderne werkplek is ‘n omgewing wat voortdurend verander en vereis dat werknemers en organisasies hul vaardighede konstant moet innoveer en aanpas om vorentoe te beweeg. ‘n Aanhaling oor die toekoms van werk lui: “Op die pad na die toekoms is daar bestuurders, passasiers en diegene wat agtergelaat word”. Met ander woorde, daar is werknemers […]