Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Nuus van ASL personeel en ontwikkeling

ASL verwelkom graag ons nuwe personeel en wens die volgende persone geluk wat bestuurs- en konsultasie rolle aangeneem het by die ASL groep. Nadia Auret is bevorder van assistent-bestuurder na kliënte bestuurder in die Oudit- en Gerustellings-afdeling vanaf Junie 2021. Nadia, wie haar BRek en BRek Honneurs grade verwerf het vanaf Universiteit Stellenbosch, het by […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X