Voorlopige belasting: Onderskattingsboetes
In die verlede was dit algemene praktyk om die ‘basiese bedrag’ vir die indiening en betaling van die IRP6’e te gebruik. Die ‘basiese bedrag’ is die belasbare inkomste op die ‘mees onlangse jaar van aanslag’. Ingevolge paragraaf van die 19 Vierde Bylae tot die Inkomstebelastingwet is dit egter verpligtend om ’n skatting van die totale […]