Skip to main content

ASL – Expert Accounting Services

Wanneer is die Nasionale Kredietwet van toepassing?

Die doelwit van die Nasionale Kredietwet Nr. 34 van 2005 (“die Wet”) is om: die sosiale en ekonomiese welsyn van Suid-Afrikaners te bevorder; om ‘n billike, deursigtige, mededingende, volhoubare, verantwoordelike, effektiewe en toeganklike kredietmark te bevorder; en om verbruikers te beskerm. Die onus is op kredietverskaffers om te verseker dat daar aan die vereistes van […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X