Wat jy moet weet oor anti-dividendstropingreëls
Daar is verskeie maniere om ‘n transaksie te struktureer wanneer jy ‘n maatskappy verlaat. Een van die belangrikste faktore is gewoonlik die belasting wat betaalbaar word met die uitgang, en dit is dus nie verbasend dat belastingbetalers voortdurend poog om belastingvriendelike maniere te vind om ‘n maatskappy te verlaat nie. Korporatiewe aandeelhouers vermy inkomstebelasting of […]
Is dit steeds moontlik vir ’n besigheid om ’n handelsnaam anders as sy geregistreerde naam te gebruik?
Dit is nie ongewoon dat ’n maatskappy ’n handelsnaam gebruik wat nie dieselfde is as sy geregistreerde naam soos dit by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) opgeteken is nie. Kragtens hoofstuk 4 van die Wet op Gebruikersbeskerming 68 van 2008 (die Wet) en in die besonder artikels 79 tot 81, word bepaal […]