ASL Personeelnuus

Gedurende 2023 loods ons ‘n kwartaalikse personeelinisiatief, ten doel om werk-lewe balans te kweek, gemeenskapsbetrokkenheid te dryf, sowel as sosiale geleenthede om spanwerk te bevorder. In Februarie is die #ASLMove uitdaging as ons eerste personeelinisiatief vir 2023 geloods. Daar is vir almal voorsiening gemaak en deelname kon plaasvind in die ASL Runners of ASL Strollers […]