ASL neem deel aan die CANSA Relay For Life Helderberg
ASL het vir die sesde agtereenvolgende jaar deelgeneem aan die CANSA Relay For Life te Hoërskool Hottentots-Holland, Somerset-Wes, wat plaasgevind het op Saterdag 24 Februarie 2018. Die geleentheid vind jaarliks plaas waar die gemeenskap bymekaar kom om erkenning te gee aan dié wat die stryd teen kanker verloor het, en ook dankbaarheid te toon teen […]