Vereenvoudiging van trustnakoming in Suid-Afrika: Die Xero grootboekoplossing

In die lig van voortdurende veranderinge in die regulerende landskap met betrekking tot trusts in Suid-Afrika, tree die Xero grootboekpakket na vore as ‘n kern hulpmiddel vir trustees wat streef om intydse finansiële rekordhouding nougeset te handhaaf. Die wysigings aan wetgewing en regulasies, soos genoem in ons artikel “Trusts, belasting en IT3(t)’s”, (kliek hier om […]
Trustverwikkelinge in 2023, byna meer veranderinge as die rentekoers

Die werking van trusts in Suid-Afrika en die rolle en verantwoordelikhede van trustees het die jaar ‘n wye verskeidenheid veranderinge vanuit verskeie oorde ondergaan. Die veranderinge plaas addisionele verantwoordelikhede en verpligtinge op trustees en hul rolle in die administrasie van ‘n trust. Die veranderinge kan ook wesenlike risiko’s vir trustees inhou indien hulle versuim om […]