Finansiële emigrasie
Hierdie artikel volg op ons vorige artikel rakende belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste (meer algemeen bekend as “expat tax”). Daar is ‘n algemene wanpersepsie dat, ten einde nie as ‘n inwoner vir belastingdoeleindes in Suid-Afrika geag te word nie, dit nodig is om finansieel uit Suid-Afrika te emigreer. Finansiële emigrasie (FE) kan plaasvind wanneer ‘n Suid-Afrikaanse […]
Belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste (“Expat tax”)
Artikel 10(1)(o)(ii) bied verligting aan belastingbetalers om nie op buitelandse indiensnemingsinkomste (“employment income”) belas te word nie aangesien die buitelandse maatskappy reeds LBS / belasting op daardie inkomste aftrek. Daar is egter sommige lande waar hul eie belastingwette bepaal dat geen belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste afgetrek word nie. Die effek daarvan is dat sekere individue […]