Boedellikiditeit – Wat is dit en waarom is dit belangrik?
Boedellikiditeit word gebruik as ‘n term wat aandui dat ‘n oorledene se boedel oor voldoende kontant beskik om al die verpligtinge in die boedel te kan nakom, verkieslik sonder om bates te realiseer. Daar word beweer dat 1 uit elke 4 Suid-Afrikaanse boedels onvoldoende kontant het om die kostes verbonde aan die bereddering daarvan te […]