Wat jy moet weet oor anti-dividendstropingreëls
Daar is verskeie maniere om ‘n transaksie te struktureer wanneer jy ‘n maatskappy verlaat. Een van die belangrikste faktore is gewoonlik die belasting wat betaalbaar word met die uitgang, en dit is dus nie verbasend dat belastingbetalers voortdurend poog om belastingvriendelike maniere te vind om ‘n maatskappy te verlaat nie. Korporatiewe aandeelhouers vermy inkomstebelasting of […]