‘n Testament moet te alle tye voldoen aan die formaliteite van ‘n geldige testament soos omskryf in artikel 2 van die Wet op Testamente 7 van 1953.
Die formaliteite sluit onder andere in:
Die geskrewe/getikte formaat van die testament is ‘n belangrike vereiste aangesien die Wet tans nie ‘n mondelingse testament ag as geldig nie.
Indien ‘n testament versuim om aan die formaliteite te voldoen, byvoorbeeld as erfgename die testament teken as getuies of die testament word nie volledig onderteken nie, kan die testament ongeldig verklaar word volgens die bepalings van die Wet.
‘n Testament moet voorsiening maak vir die volgende:
Indien u enige vrae sou hê ten opsigte van die inhoud van hierdie artikel, kontak gerus Jacques Potgieter (jacquesp@asl.co.za) of u verhoudingsdirekteur.