Die administrasieproses van ‘n boedel met ‘n bruto waarde van R250 000 of meer, word uiteengesit in die Administration of Estates Act, 66 of 1965, waarvolgens […]
Boedellikiditeit word gebruik as ‘n term wat aandui dat ‘n oorledene se boedel oor voldoende kontant beskik om al die verpligtinge in die boedel te kan […]
Die testateur nomineer normaalweg ‘n eksekuteur in sy testament. Alhoewel die testateur enige persoon as eksekuteur kan nomineer in sy testament, is dit die Meester van […]
Die Wet op Testamente, 7 van 1953, (verder na verwys as die Wet), bepaal die formele vereiste vir die uitvoering van ‘n geldige testament. Dit bevat […]
Die Kinderwet, 38 van 2005 (hierna verwys as die Kinderwet) beheer die wetgewing met betrekking tot die versorging, kontak en beskerming van kinders. Die rigsnoer, in […]