Events

Jul 30, 2020

We are celebrating our 22nd Birthday

On the 1st of August, ASL will be celebrating its 22nd birthday. As we stand in the midst of unprecedented times of uncertainty and challenges in a world we […]
Jul 30, 2020

Ons vier ons 22ste bestaansjaar

Op 1 Augustus vier ASL sy 22ste bestaansjaar. Te midde van ongekende onsekerheid en uitdagings in ‘n wêreld wat nie meer is soos wat ons dit […]
Aug 29, 2019

ASL verjaarsdag

Op Donderdag, 01 Augustus, het ons ASL se 21ste bestaansjaar gevier met ‘n gesellige funksie by De Warenmarkt in Stellenbosch. Volgens ware ASL tradisie het almal […]
Apr 25, 2018

At ASL, we believe in celebrating our successes…

Over the last six months, our trainee accountants achieved success in various examinations. With great pride, we celebrated these achievements on 11 April by raising a […]
Apr 25, 2018

By ASL glo ons om ons suksesse te vier…

Oor die afgelope ses maande het ons leerlingklerke in verskeie eksamens sukses behaal. Met groot trots het ons op 11 April hierdie prestasies gevier deur ’n […]
Mar 7, 2018

ASL neem deel aan die CANSA Relay For Life Helderberg

ASL het vir die sesde agtereenvolgende jaar deelgeneem aan die CANSA Relay For Life te Hoërskool Hottentots-Holland, Somerset-Wes, wat plaasgevind het op Saterdag 24 Februarie 2018. […]
Mar 7, 2018

ASL participates in the CANSA Relay For Life Helderberg

On Saturday 24 February 2018, ASL participated in the CANSA Relay For Life for the sixth consecutive year at Hottentots-Holland High School, Somerset West. The event […]