Frances Burger, wat in Junie 2019 as Regskonsultant by ASL Advisory aangesluit het, is in Januarie 2021 tot Assosiaat bevorder. Sy het haar meestersgraad in Belasting […]
Een van die vernaamste verligtings-maatstawwe wat gedurende 2020 beskikbaar gemaak is ten einde hulp te verleen aan werkgewers en werknemers wat deur die COVID-19 pandemie […]
Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het op 24 Februarie 2021 sy derde Nasionale Begrotingsrede gelewer. Dit was sy eerste jaarlikse begrotingsrede sedert die begin van […]