Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens(SAID) het onlangs hul proses rakende die oordrag van belastingtipes tussen verskillende eFiling-profiele opdateer (byvoorbeeld van uself na ‘n belastingpraktisyn, of tussen verskillende belastingpraktisyns). […]
Op 5 Mei 2020 het die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”), Edward Kieswetter, die sleutelveranderinge aan die komende seisoen vir die indiening van persoonlike belasting […]
In die lig van die huidige COVID-19 pandemie het President Cyril Ramaphosa sekere verligtingmaatreëls aangekondig in ‘n poging om voorsiening te maak vir die welstand van […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies