Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die nuwe IT3(t)-indieningsvereistes ingestel as deel van sy voortdurende pogings om deursigtigheid te bevorder en belastingnakoming te verbeter, spesifiek in die […]
Die Inkomstebelastingwet bepaal dat alle trusts op ‘n jaarlikse basis ‘n inkomstebelastingopgawe (ITR12T) moet indien. Die nakoming van hierdie bepalings is egter die afgelope paar jare […]
Op 5 Mei 2020 het die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”), Edward Kieswetter, die sleutelveranderinge aan die komende seisoen vir die indiening van persoonlike belasting […]
In die lig van die huidige COVID-19 pandemie het President Cyril Ramaphosa sekere verligtingmaatreëls aangekondig in ‘n poging om voorsiening te maak vir die welstand van […]
In die verlede was dit algemene praktyk om die ‘basiese bedrag’ vir die indiening en betaling van die IRP6’e te gebruik. Die ‘basiese bedrag’ is die […]
Een van die mees algemene navrae waarmee ons op ’n daaglikse basis te doen kry, is hoe lank dit die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal neem om […]
Gegewe die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) se onvoorspelbaarheid en voortdurend veranderende stelsels, vereistes en prosedures is dit deel van ons missie om deurgaans op hoogte te […]
Wanneer u iets vir u besigheid aankoop moet u verseker dat u ’n geldige belastingfaktuur ontvang. Dit stel u in staat om insetbelasting van die SAID […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies