
Op Donderdag, 01 Augustus, het ons ASL se 21ste bestaansjaar gevier met ‘n gesellige funksie by De Warenmarkt in Stellenbosch. Volgens ware ASL tradisie het almal heerlik gekuier, gelag en gesellig saam gekuier. Ons deel graag ‘n paar foto’s van die geleentheid met julle.
Op die volgende 21 jaar!